6 Listings
Doel van die Organisasie?
Om ouer betrokkenheid by die skool aan te moedig deur ‘n georganiseerde platform te skep. • Om die geleentheid te skep waar die pa’s van Laerskool Fairland bymekaar kan kom, om mekaar te leer ken. • Die organisering van projekte en fondse insamelings ten bate van Laerskool Fairland en te help met projekte soos benodig word. • Netwerkgeleentheid vir Pa’s.
#KomDoenJouDeel
